Matt Uys Termyn 1 & 2
Wiskunde Gr 10 Aanlyn klas met Matt
Ekstra wiskuEkstra wiskunde hulp word weekliks aangebied deur aanlyn video besprekings vir graad 10, 11 en 12 leerders op ons aanlyn platvorm. Elke dag se wiskunde klas word hier bespreek met ekstra notas soos die CAPS en IEB kurrikulum.