
Gr 10-12 Life Sciences – Lewenswetenskap
Ekstra Life Science hulp word weekliks geplaas deur opsommings en notas vir graad 10-12 leerders op ons aanlyn platvorm. Life Sciences word hier bespreek met ekstra notas soos die CAPS en IEB kurrikulum.

Gr 10,11 en 12 Wiskunde Week 1 – 52 (Weeklikse lesse)
Ekstra wiskunde hulp word weekliks aangebied deur aanlyn video besprekings vir graad 10 leerders op ons aanlyn platvorm. Elke dag se wiskunde klas word hier bespreek met ekstra notas soos die CAPS en IEB kurrikulum.

Gr 11 Wiskunde Week 1 – 52
Ekstra wiskunde hulp word weekliks aangebied deur aanlyn video besprekings vir graad 11 leerders op ons aanlyn platvorm. Elke dag se wiskunde klas word hier bespreek met ekstra notas volgens die CAPS en IEB kurrikulum.

Gr 12 Wiskunde Week 1 – 52
Ekstra wiskunde hulp word weekliks aangebied deur aanlyn video besprekings vir graad 12 leerders op ons aanlyn platvorm. Elke dag se wiskunde klas word hier bespreek met ekstra notas volgens die CAPS en IEB kurrikulum.